Detoks

Inleiding

In hierdie praktyk fokus ons op spesifieke aspekte rakende ‘n persoon se welstand en gesondheid, en nie die algehele omvang van alternatiewe gesondheidsorg nie. Detoks, emosionele regulering / stres hantering en gewigsverlies programme vorm deel van hierdie kernfokus.

Dink terug aan hoe jou lyf gevoel het toe jy laas op die strand geloop het en jy ervaar het hoe die golwe naby jou breek. Jy kon dieper in asem, jou verstand voel kristal helder en jou liggaam voel rustig en vernuwe. Die rede hiervoor is as gevolg van die ionisasie van triljoene watermolekules wat op die aarde val, die vars lug en die ontspannings atmosfeer van ‘n amper stresvrye leefstyl.

Hoekom het ons nodig om te detoks?

In vandag se toksiese omgewing word weefselsuurafvalle, chemiese en swaarmetaalreste vinniger as ooit tevore in die liggaam opgebou, wat lei tot 'n groter voorkoms van allergieë, geestelike en fisieke onbekwaamwording. Ons begin alhoemeer hoor oor kruie en homeopatiese ontgifting programme deur alternatiewe gesondheid praktisyns as 'n manier om simptome te verminder en gesondheid te handhaaf. Puisies, uitslag, donker kringe onder die oë, geswelde gewrigte, geel, groen en vlekagtige kompleks dui dikwels op 'n opbou van weefselsuurafval in die liggaam. Die aanpassing van jou dieet saam met die Ioon Reinigings Detoks Masjien sessies sal hierdie toestande verminder.

Die selle in ons liggame is elektries, daarom is ons liggame elektries. Liggaamlike siektes en kwale het vibrerende frekwensies wat nie verenigbaar is met die liggaam se gesonde selle nie, en veroorsaak 'n steuring in die inherente polariteit en ossillasie van die selle. Wanneer dit gebeur, skep dit 'n natuurlike wanbalans en ontwrigting in alle geaffekteerde selle. Wanneer die selle ongebalanseerd is belemmer dit die liggaam se vermoe om genesing te fasiliteer, dit sluit in die uitskakeling van swaar metale, parasiete en ander toksiene. Alhoewel die selle wat gesond is het outomaties meer suurstof en besit die vermoe om elektriese balansering te ondergaan wat dan ‘n verhewe verstandeliketoestand, energie, vitaliteit en welstand. Hierdie balans verhef die bewustheid van ons sintuie in die liggaam en verstand. Studies het bewys dat die Ioon Reinigings Detoks Masjiien ons suurstof vlakke verbeter.

Ione is atome of molekules wat hulle elektrone verloor het of ekstra by gekry het, en die vry radikale is ongepaarde elektrone. In die geval waar die atoom of molecule elektrone verloor word hulle positief gelaaide ione, en wanneer hulle elektrone by kry word die atoom of molekule met negatiewe ione gelaai. Hierdie ioniese tegniek van reiniging met die voetbad, bied 'n volledige liggaamsopruiming van al die vitale organe in die liggaam wat lei tot 'n vermindering van menopousale simptome, menstruele krampe, vaginale droogheid, kandida of gisverwante infeksies, seksuele gesondheidskwessies, 'n verskeidenheid velprobleme soos aknee en plooie, slaapstoornisse insluitend rusteloosheid, stres en tandpyn. Die Ioon Reinigings Detoks Masjien help ook met die vinnige genesing van siektes en die herstel van beserings.

Die detoks voetbad.

Wetenskap het bepaal dat water amper die perfekte balans van positiewe en negatiewe ione het, en omdat die liggaam uit 70% water bestaan is die liggaam se vermoe om met water reageer baie sterk. Wanneer ‘n liggaamsmassa in water gedompel word, affekteer die water se vibrasie frekwensie die liggaam se vibrasie frekwensie as gevolg van die interaksie van die magnetise en elektriese velde. Gevolglik is die Ioon Reinigings Detoks Masjien ‘n besonderse pynloos natuurlike heelings produk met geen skadelike nagevolge nie.

Die Ioon Reiniging Detoks Masjien ‘n hoë-tegnologiese water ontgifting stelsel wat die liggaam instaat stel om self te genees. Die Ioon Reinigings Detoks Masjien is ‘n water voet-bad wat beide koper en vlekvrye staal elektrodes gebruik om die vitale krag in die liggaams vloeistowwe te reinig, te balanseer en die bio-energie te verhoog. Hierdie tipe energie is ‘n elektro-magnetiese krag wat in die liggaam gestoor word en deur die liggaam se selle gebruik.

Die Ioon Reinigings Detoks Masjien word meestal gebruik om die klient se verstandelike en fisiese energie te vermeerder. Die Masjien vernuwe en verhoog die klient se stamina terwyl dit die liggaam leegmaak van chemikalie, besoedeling, bestraling, sintetiese middels, toksienes en talle ander vreemde substanse wat vasgevang is in vel laag wat of verhinder is of die onvermoe het om die liggaam te verlaat. Die masjien se interne reinigingsproses sluit in parasietreiniging en lewerontgifting wat minder vloeistof retensie tot gevolg het, vermindering van inflammasie, verbeterde geheue, verbeterde blaasbeheer, 'n meer gebalanseerde PH, 'n sterker immuunstelsel en beduidende pynverligting, insluitend, maar nie beperk tot artritis, jig en hoofpyn nie.

Die Ioon Reinigings Detoks Masjien se funksies:

• Verhoog die immuunstelsel
• Bevorder Geheue en slaap
• Bied interne reiniging wat die hele liggaam suiwer
• Bied lewerontgifting
• Bied lewer-, niere- en parasietreiniging
• Laat die suiwering van swaar metale toe
• Vermider pyn aansienlik
• Vermeerder energie en verminder stress
• Dra by tot die aansienlike vermidering van plooie, aknee en ander velprobleme
• Verminder water retensie

Refleksologie leer ons dat elke voet eintlik 'n ontlaaisone is, waardeur die liggaam probeer om homself te reinig of ontslae te raak van swaarmetaal en giftige afval wat in talle dele van die liggaam opgebou word. tydens die gebruik van die Ioon Reinigings Detoks Masjien sal jy die reinigings proses opmerk soos wat die water reageer met die elektriese stroom in samewerking met 'n magnetiese veldstruktuur. Gevolglik deur die reinigingsproses bereik die liggaam die korrekte frekwensie wat vereis word om selle te herstel na ‘n gesonde staat terwyl dit die afval wat oor jare opgebou is vrystel. Dit is belangrik om in ag te neem dat die Ioniese Reinigings Detoks Masjien help om die effek van ander terapie verhoog.

‘n Water molekule bestaan uit 2 waterstofatome en 1 suurstofatoom. Wanneer die molekule 1 waterstogatoom verloor neem die oorblywende OH molekule ‘n negatiewe lading aan. Soos ons op die strand loop absorber ons liggame miljoene van die negatief gelaaide ione op, wat die bloed en weefsel alkaliseer. As gevolg van ‘n swak dieet en hoë stress, is ons liggame geneig om in oormaat te versamel en buitensporige hoeveelhede van die afvalprodukte te stoor, onderandere: Diacetiese, melk-, pyruviese-, uriens-, kool-, asyn-, botter- en hepatiese sure

Volgens studies, “val afvalprodukte die gewrigte, weefsel, spiere, organe en kliere aan wat ‘n minderheid tot meerderheid disfunksie veroorsaak.” Om siektes te vermeil en ‘n goeie vitalieit te handhaaf soos ons ouer word, vereis dit die handhawing van ‘n akaliese omgewing regdeur die liggaam – dit is amper onmoontlik om te bereik in ons hoë tegnologiese, hoë stress, toksiese gemeenskap, tensy ons elke dag op die strand kan gaan stap.

Die Ioniese Reinigings Detoks Masjien genereer die effek van, om elke dag op die strand te gaan stap. Gedurende en na ‘n 30 min sessie sal jy meer bewus word van die samestellende deeltjies vet, saam met slymresidu wat die liggaam uitgeskakel het. Na die eerste sessie sal jy al ligter in jou lyf voel, jy sal meer energie hê en ‘n groter gevoel van gesondheid handhaaf.

Die voordele wat jy kan uit deur die gebruik van die Ioon Reinigings Detoks Masjien:

• Dit help met die herstel van liggaamlike vitaliteit teen die omgewings se toksienes deur die eliminasie van chemikalie wat deur medisyne ingeneem word, omgewings besoedeling, en kos (veral geprosseseerde kossoorte en vleis)
• Verwyder toksienes en afvalprodukte in die liggaam wat gesondheids riskios kan inhou
• Help om viruse, bakteria, gis en swamme onaktief te maak
• Veroorsaak ‘n positiewe effek op gewigsverlies (help om gewig te verloor)
• Bring verligting vir hoofpyn, kan help om hoofpyn probleme op te los
• Vertraag veroudering en bevorder soepelheid
• Vernuwe en laat die liggaam weer energiek voel
• Verhoog die absorpsie van nutriente
• Verwyder swaar metale
• Verhoog jou energie vlakke
• Help om vinniger te herstel tydens siekte of besering
• Verhoog die suurstof inname in die liggaam
• Bevorder slaap
• Verminder inflamasie en die retensie van ongewensde vloeistowwe
• Immuunstelsel aanvuller (help om balans te bring in immuunstelsel)
• Help met edeem