Nie SAQA Langer Kursusse

Revelation Kidz is ook as ‘n Bybelskool by “Team Impact Christian University” gerigestreer en bied kursusse in bediening, berading en teologie deur hulle aan. Hierdie kursusse is nie SAQA ge-akkrediteer nie. Die kwalifikasies wat oor ‘n tydperk behaal kan word is as volg:

• 1 jaar sertifikaat kwalifikasie (10 modules)
• 1 jaar diploma kwalifikasie (10 modules)
• 2 jaar Baccaulaureus graad (15 – 20 modules)

Hierdie kursus word tans deur middle van self studie aangebied, maar klasse word gegee vir groepe van 10 of meer studente.

Die eerste twee jaar / kwalifikasies (sertifikaat / diploma modules is standaard vir al die onderskeie rigtings waarin jy wil studeer.

1 Jaar Sertifikaat in Bediening

Christelike fondasie

Die vyf-voudige gebed

Nuwe Testament opname

Stel jou Goddelike roeping vry

Die Geestelike oes

Ken God se stem

Ou Testamentiese opname

Christelike etiek

Bybelse uitnemendheid

Geestelike slagveld

1 Jaar Diploma in Bediening

Leer hoe om in die bediening te lei

Bonatuurlike genesing & gesondheid

Lofsang & aanbidding

Koningkryk beginsels

Die gemeente van die 21ste eeu

Die boek Efesiers

Bonatuurlike geskenke

Voorbereiding vir die bediening

Gesalf vir die bediening

Omgewings analise

Die student kan een van die volgende BMin grade deur TICU bekom.  

Teologie

Apostoliese Bediening

Christelike Onderwys

Bediening

Christelike Berading

Christelike Entrepreneurskap

Elke Baccalaureus Graad het tussen 15 – 20 modules. Die basiese verpligte modules is dieselfde vir al die grade, en dan is daar ‘n paar addisionele modules wat spesiaal vir elke graad uitgewerk is.

Die opbreek van elke graad se modules kan op versoek aan die student gegee word wanneer die student gereed is om vir die BMin graad in te skryf.

Bybelse wêreldbeskouing

Die wapen draer

Die krag van die plaaslike gemeente

Weet wat jy glo

Die Profetiese salwing

Christologie

Sistematiese teologie

Homiletiek

Pastorale bediening

Kragtige beginsels

Ou Testamentiese profete

Bybelse Profesie

Die Apostoliese kerk

Apostoliese beweging

Christelike Sielkunde

Misbruik en afhanklikheid

Tiener ontwikkeling

Christelike onderwys beginsels

Kreatiewe bybelstudie metodes

Die Christelike entrepreneur

Die dissipline van saai

Die Tabernakel van Moses

Die wese van liefde

Die vyfvoudige salwing

Wêreld gelowe

Die Apostoliese salwing

Voorbereiding vir more

Apologetiek

Die bediening van die Heilige Gees

Metodes vir vermenigvuldiging

Reis na Christenskap

Drome & Visioene

Die Apostoliese bediening

Apostoliese fondasie

Berading

Bou gesonde families

Oorwin krisisse

Onderwys tegnieke

Klaskamer bestuur

Doelgerigte bestuur

Miljoene op God se manier

Finansiële bestuur

Wanneer jou keuse in die rigting waarin jy jou kwalifikasie wil behaal bepaal is en jy aan die einde van jou verpligte vakke kom, word die keuse vakke aan jou gebied om jou kursus te voltooi.

Ons bied ook ‘n Christelike kinder beradings sertifikaat, diploma en graad kursus aan vir diegene wat ‘n passie het om met kinders te werk. Meer inligting oor hierdie kursus is op versoek beskikbaar en word deur ‘n eksterne internasionale Christelike instansie aangebied. Hierdie instansie se fokus is om beraders toe te rus om die werk te doen vir die uitbreiding van die Koningkryk van die Here, genesing te bied en om die Evangelie te verkondig. Dus dien hierdie kwalifikasies as erkenning vir die tyd en werk wat ingesit word en is die fokus nie so streng op die tersiere maatreels van opleiding nie.

Hierdie kursus is elektronies beskikbaar. Modules word per dropbox aan studente gestuur en elke module se klas aanbieding word deur you tube aan die student gestuur om die praktiese en praktyk ervaring te kry. Die 4 jaar modules vir hierdie Christelike kinder beradings Baccalaureus graad kan soos volg uiteen gesit word:

1 Jaar Sertifikaat in Christelike Kinderberading

Berading


Vroeë kinderjare ontwikkeling



Kinderberadings tegnieke



Kleur as assesserings tegniek

Basiese berading: Agtergrond

Traumatologie: Teorie en simptome

Fisiologie van die kind se ontwikkeling

Assessering van die ontwikkelings fases

Die jong kind se liggaamstaal

EGO State

Basiese kinder assessering deel 1

Basiese kinder assessering deel 2

Kleur lesing & interpretering

Kleur figure

1 Jaar Diploma in Christelike Kinderberading

Berading



Vroeë kinderjare ontwikkeling


Kinderberadings tegnieke




Kleur as assesserings tegniek


Geestelike aspekte

Verhoudings Berading: Saamgestelde gesinne

Verhoudings Berading: Kommunikasie & konflik hantering

Traumatologie: Ontlonting

Basiese spel tegnieke vir baba’s & peuters

Emosionele boublokke vir baba’s & peuters

Kinder tekeninge as deel van inligting bevestiging 1

(boom & mens)

Kinder tekeninge as deel van inligting bevestiging 2 

(gesin & skool)

Kleur Skyfies

Kleur Innerlike – Diamant

Genadegawes

Jaar 1 van 2 jaar Baccalaureus Graad in Christelike Kinderberading

Berading


Vroeë kinderjare ontwikkeling

Kinderberadings tegnieke




Kleur as assesserings tegnieke



Geestelike aspekte

Traumatologie: PTSD 

Gespesialiseerde berading: Woede hantering

Geestes gesondheid van die jong kind

Die invloed van televisie & media op die kind

Basiese intervensie deur spel 1 (K&K2)

Basiese intervensie deur spel 2

(Rolspel, direktiewe & inderektiewe spel) 

Kognitiewe fokus op emosionele herstel

Fokus op gemoed en siektestoestande vir algehele welstand

Nutrisie vir algehele welstand

Heilige Gees gawes

Jaar 2 van 2 jaar Baccalaureus Graad in Christelike Kinderberading

Berading



Vroeë kinderjare ontwikkeling

Kinder Beradings tegnieke


Kleur as assesserings tegniek

Geestelike aspekte




Wetlike aspekte

Basiese berading: Praktyk bestuur.

Verhoudings berading: Seksuele mishandeling.

Verhoudings berading: Grense.

Kinesiologie

Sandboks-spel as ‘n beradings tegniek

Selfbeeld ontwikkeling

Ondersteunings – wiel

Gebedsgenesing 1: Agtergrond & oop deure; Sielsverbintenisse

& Vergifnis

Gebedsgenesing 2: Bloedlyne & vloeke;

Geestelike & Pre-nataal

In die beste belang van die kind

Moenie huiwer om ons te kontak vir meer inligting oor ons kursusse nie (Kliek Hier)