Naskool

Revelation Kidz – Naskool

Die Naskool diens is vir kinders vanaf Graad 1 - Graad 7 vanaf naskool tot 17:30:

Die dienste sluit dievolgende in:
• Elke kind kry 'n ligte ete (toebroodjie / vrug / gebalanseerde ete)
• Veilige toesig
• Individuele aandag
• Kinders kry die geleentheid om hulle huiswerk in die tydperk te voltooi waar hulp verleen word wanneer dit benodig
• Hulp met die opstel van breinkaarte om te leer vir toetse
• Huiswerk word gevra sover moontlik .

U kind kan ook 'n ekstra klas kry in een van die vakke waar hulle hulp benodig:
• Afrikaans
• Engels
• Wiskunde
• Lees ontwikkeling en bevordering.

As u kind volle samewerking gee, sal u 'n verbetering in sy/haar werk binne die eerste maand sien!!!!!!!